Handelinge 10

1 En daar was in Cesar,a ‘n man met die naam van Cornelius, ‘n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling. 2 Hy met sy hele huis was vroom en godvresend en het baie aalmoese aan die volk gegee en was altyddeur in die gebed tot God. 3 Hy …

Johannes 16

1 Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie. 2 Hulle sal julle uit die sinagoges ban. Ja, daar kom ‘n uur dat elkeen wat julle om die lewe bring, sal dink dat hy ‘n diens aan God bewys. 3 En dit sal hulle aan …

Handelinge 11

1 En die apostels en die broeders wat in Judiawas, het gehoor dat die heidene ook die woord van God aangeneem het. 2 En toe Petrus opgaan na Jerusalem, het die wat uit die besnydenis was, met hom getwis 3 en gesê: By onbesnede manne het jy in die huis …

Johannes 17

1 Dit het Jesus gespreek, en Hy het sy oë na die hemel opgehef en gesê: Vader, die uur het gekom; verheerlik u Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik — 2 soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee …

Johannes 18

1 Nadat Jesus dit gesê het, het Hy met sy dissipels oor die spruit Kedron gegaan waar daar ‘n tuin was, waarin Hy self gegaan het en sy dissipels. 2 En Judas, sy verraaier, het ook die plek geken, omdat Jesus daar dikwels met sy dissipels saamgekom het. 3 En …

Johannes 19

1 Toe neem Pilatus dan vir Jesus en laat Hom g,sel. 2 En die soldate het ‘n kroon van dorings gevleg en dit op sy hoof gesit, en ‘n purper kleed om Hom gewerp 3 en gesê: Wees gegroet, Koning van die Jode! En hulle het Hom in die aangesig …

Johannes 20

1 En op die eerste dag van die week kom Maria Magdal,na vroeg, terwyl dit nog donker was, by die graf en sien dat die steen van die graf weggeneem was. 2 Sy hardloop toe en kom by Simon Petrus en by die ander dissipel vir wie Jesus liefgehad het, …

Johannes 21

1 Na hierdie dinge het Jesus weer aan sy dissipels verskyn by die see van Tib,rias, en Hy het so verskyn: 2 Daar was bymekaar Simon Petrus en Thomas wat D¡dimus genoem word, en Nat nael van Kana in Galil,a en die seuns van Sebed,s en twee ander van sy …

Handelinge 1

1 Die eerste verhaal, Theofilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het 2 tot op die dag dat Hy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Gees bevele gegee het; 3 aan wie Hy ook, n sy lyde, …

Handelinge 2

1 En toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. 2 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. 3 Toe is deur hulle tonge gesien soos van …