Handelinge 3

1 En Petrus en Johannes het saam na die tempel opgegaan op die uur van die gebed, die negende uur. 2 En daar is ‘n sekere man aangedra wat van sy geboorte af kreupel was; hulle het hom elke dag neergesit by die tempelpoort wat die Skone genoem word, om …

Lukas 17

1 En Hy het vir sy dissipels gesê: Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. 2 Dit is beter vir hom as ‘n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word, as dat hy een van hierdie kleintjies sou …

Johannes 9

1 En toe Hy verbygaan, sien Hy ‘n man wat blind was van sy geboorte af. 2 En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is? 3 Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook …

Lukas 18

1 En Hy het ook aan hulle ‘n gelykenis vertel met die oog daarop dat ‘n mens gedurig moet bid en nie moedeloos word nie, 2 en gesê: Daar was ‘n regter in ‘n stad wat God nie gevrees en geen mens ontsien het nie. 3 En daar was in …

Johannes 10

1 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van ‘n ander kant af inklim, hy is ‘n dief en ‘n rower. 2 Maar hy wat by die deur ingaan, is ‘n herder van die skape. 3 Vir hom maak die …

Lukas 19

1 En Hy het in J,rigo gekom en daar deurgegaan. 2 En daar was ‘n man met die naam van Sagg,s, ‘n hoof van die tollenaars en ‘n ryk man. 3 En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat …

Johannes 11

1 En daar was ‘n man siek, Lasarus van Bet nië, die dorp van Maria en haar suster Martha. 2 En dit was Maria wat die Here gesalf het met salf en sy voete afgedroog het met haar hare, wie se broer, Lasarus, siek was. 3 Die susters het toe …

Lukas 20

1 En op een van die dae, terwyl Hy besig was om die volk in die tempel te leer en die evangelie te verkondig, kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes saam met die ouderlinge by Hom staan, 2 en hulle spreek met Hom en sê: Vertel ons deur watter gesag …

Johannes 12

1 En Jesus het ses dae voor die pasga na Bet nië gekom waar Lasarus was, wat dood gewees het en wat Hy uit die dode opgewek het. 2 Hulle het toe vir Hom daar ‘n maaltyd berei, en Martha het bedien; en Lasarus was een van die wat saam …

Lukas 21

1 En toe Hy opkyk, sien Hy die rykes wat hulle gawes in die skatkis gooi. 2 En Hy het ook ‘n arm weduwee daar twee geldstukkies sien ingooi. 3 En Hy sê: Waarlik, Ek sê vir julle dat hierdie arm weduwee meer as almal ingegooi het. 4 Want hulle …