1 En die fees van die ongesuurde brode, wat pasga genoem word, was naby. 2 En die owerpriesters en die skrifgeleerdes het gesoek hoe hulle Hom kon ombring, want hulle het die volk gevrees. 3 En die Satan het in Judas gevaar, wat Isk riot genoem word en wat uit …
Johannes 1
1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 2 Hy was in die begin by God. 3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. 4 In Hom was lewe, …
Johannes 2
1 En op die derde dag was daar ‘n bruilof te Kana in Galil,a, en die moeder van Jesus was daar. 2 En Jesus en sy dissipels was ook na die bruilof genooi. 3 En toe daar wyn kortkom, sê die moeder van Jesus vir Hom: Hulle het geen wyn …
Johannes 3
1 En daar was ‘n man uit die Fariseërs met die naam van Nikod,mus, ‘n owerste van die Jode. 2 Hy het in die nag na Jesus gekom en vir Hom gesê: Rabbi, ons weet dat U ‘n leraar is wat van God gekom het, want niemand kan hierdie tekens …
Johannes 4
1 Toe die Here dan verneem dat die Fariseërs gehoor het dat Jesus meer dissipels maak en doop as Johannes — 2 alhoewel Jesus self nie gedoop het nie, maar sy dissipels — 3 het Hy Judiaverlaat en weer na Galil,a gegaan. 4 En Hy moes deur Samar¡a gaan. 5 …
Johannes 5
1 Hierna was daar ‘n fees van die Jode, en Jesus het opgegaan na Jerusalem. 2 En daar is in Jerusalem by die Skaapspoort ‘n bad met vyf pilaargange wat in Hebreeus Bet,sda genoem word. 3 Daarin het ‘n groot menigte siekes gelê, blindes en kreupeles en lammes, wat op …
Johannes 6
1 Daarna het Jesus na die oorkant van die see van Galil,a, dit is, van Tib,rias, gegaan; 2 en ‘n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen. 3 En Jesus het op die berg geklim en daar met sy dissipels …
Johannes 7
1 En daarna het Jesus in Galil,a rondgegaan, want Hy wou nie in Judiarondgaan nie, omdat die Jode probeer het om Hom dood te maak. 2 En die fees van die Jode, die huttefees, was naby. 3 Sy broers het toe vir Hom gesê: Vertrek hiervandaan en gaan na Jud,a, …