Johannes 8

1 Maar Jesus het na die Olyfberg gegaan. 2 En vroeg in die môre het Hy weer in die tempel gegaan, en al die mense het na Hom gekom, en Hy het gaan sit en hulle geleer. 3 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het ‘n vrou wat in egbreuk …

Lukas 1

1 Aangesien baie onderneem het om ‘n verhaal op te stel oor die dinge wat onder ons al vervul is, 2 soos hulle wat van die begin af ooggetuies en dienaars van die Woord was, dit aan ons oorgelewer het, 3 het ek ook dit goedgedink, hooggeagte Theofilus, nadat ek …

Lukas 2

1 En in daardie dae het daar ‘n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word. 2 Hierdie eerste inskrywing het plaasgevind toe Cir,nius goewerneur van S¡rië was. 3 En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad. 4 En Josef het …

Lukas 3

1 En in die vyftiende jaar van die regering van keiser Tib,rius, toe Pontius Pilatus goewerneur was van Judia en Herodes viervors van Galil,a, en Filippus, sy broer, viervors van Itur,a en die land Trachon¡tus, en Lis nias viervors van Abil,ne, 2 tydens die hoëpriesterskap van Annas en K jafas, …

Lukas 4

1 En Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei, 2 waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet in die dae nie; en toe hulle verby was, het Hy …

Lukas 5

1 En toe die skare by Hom aandring om die woord van God te hoor, gaan Hy by die meer Genn,saret staan 2 en sien twee skuite aan die kant van die meer lê; maar die vissers het van hulle af weggegaan en was besig om die nette uit te …

Lukas 6

1 En op die tweede eerste sabbat het Hy deur die gesaaides geloop, en sy dissipels het die are gepluk en met hulle hande uitgevrywe en geëet. 2 Toe sê sommige van die Fariseërs vir hulle: Waarom doen julle wat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie? …

Lukas 7

1 En nadat Hy voor die ore van die volk al sy woorde beëindig het, het Hy in Kap,rnam ingegaan. 2 En die dienskneg van ‘n sekere hoofman oor honderd, wat vir hom baie werd was, was ongesteld en het op sterwe gelê. 3 Toe hy dan van Jesus hoor, …

Lukas 8

1 En daarna het Hy die een stad en dorp n die ander deurgereis en gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig; en die twaalf was saam met Hom, 2 ook sekere vroue wat genees was van bose geeste en siektes: Maria wat Magdal,na genoem word, uit …

Lukas 9

1 En Hy het sy twaalf dissipels saamgeroep en aan hulle mag en gesag gegee oor al die duiwels en om siektes te genees. 2 En Hy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak 3 en vir hulle gesê: Neem niks …