1 En n hierdie dinge het die Here weer sewentig ander aangestel, en hulle twee-twee voor Hom uit gestuur na elke stad en plek waar Hy sou kom. 2 Hy sê toe vir hulle: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes …
Lukas 12
1 Toe duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan sy dissipels te sê: Pas veral op vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit is geveinsdheid. 2 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal …
Lukas 13
1 En in dieselfde tyd was daar mense teenwoordig wat Hom berig gebring het van die Galil,ërs wie se bloed Pilatus met hulle offers gemeng het. 2 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Dink julle dat hierdie Galil,ërs groter sondaars was as al die Galil,ërs, omdat hulle sulke dinge …
Markus 15
1 En dadelik, vroeg in die môre , het die owerpriesters saam met die ouderlinge en skrifgeleerdes en die hele Raad ‘n besluit geneem; en nadat hulle Jesus geboei het, het hulle Hom weggelei en aan Pilatus oorgelewer. 2 En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die …
Lukas 15
1 En al die tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister. 2 En die Fariseërs en die skrifgeleerdes het baie gemurmureer en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle. 3 Toe vertel Hy aan hulle hierdie gelykenis …