Lukas 16

1 En Hy het ook aan sy dissipels gesê: Daar was ‘n ryk man wat ‘n bestuurder gehad het; en hy is by hom aangeklaag as een wat sy besittings verkwis. 2 En hy het hom geroep en vir hom gesê: Wat is dit wat ek van jou hoor? Gee …

Markus 1

1 Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God. 2 Soos geskrywe is in die Profete: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u pad voor U uit sal regmaak — 3 die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg …

Markus 2

1 En n ‘n paar dae het Hy weer in Kap,rnam gekom, en die mense het gehoor dat Hy in die huis was. 2 En dadelik het baie saamgekom, sodat daar selfs by die deur nie meer plek was nie; en Hy was besig om aan hulle die woord te …

Markus 3

1 En Hy het weer in die sinagoge gegaan, en d r was ‘n man met ‘n verdorde hand. 2 En hulle het Hom in die oog gehou, of Hy hom op die sabbat gesond sou maak, sodat hulle Hom kon aanklae. 3 En Hy sê vir die man met …

Markus 4

1 En Hy het nog ‘n maal by die see begin leer; en ‘n groot menigte het by Hom saamgekom, sodat Hy in die skuit geklim en op die see gaan sit het, en die hele skare was op die land by die see. 2 En Hy het hulle baie …

Markus 5

1 En hulle het aan die oorkant van die see gekom in die land van die Gadar,ners. 2 En toe Hy uit die skuit gaan, kom daar dadelik uit die grafte Hom tegemoet ‘n man met ‘n onreine gees, 3 wat sy verblyf in die grafte gehad het. En niemand …

Markus 6

1 En Hy het daarvandaan weggegaan en in sy vaderstad gekom, en sy dissipels het Hom gevolg. 2 En toe dit sabbat geword het, begin Hy in die sinagoge te leer, en baie wat Hom gehoor het, was verslae en sê: Waar kry Hy hierdie dinge vandaan, en watter wysheid …

Markus 7

1 En die Fariseërs en sommige van die skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het, het by Hom saamgekom; 2 en toe hulle sommige van sy dissipels met onrein, dit is met ongewaste, hande sien brood eet, het hulle dit afgekeur. 3 Want die Fariseërs en al die Jode eet nie …

Markus 8

1 In die dae toe daar ‘n baie groot menigte was en hulle niks gehad het om te eet nie, het Jesus sy dissipels na Hom geroep en vir hulle gesê: 2 Ek voel innig jammer vir die skare, omdat hulle al drie dae by My bly en niks het …

Matteus 21

1 En toe hulle naby Jerusalem gekom en B,tfag, aan die Olyfberg bereik het, stuur Jesus twee dissipels uit en sê vir hulle: 2 Gaan na daardie dorp reg voor julle, en dadelik sal julle ‘n eselin vind wat vasgemaak is, en ‘n vul by haar. Maak haar los en …