1 En Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God met krag sien kom het nie. 2 En n ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en …
Matteus 22
1 En Jesus het weer deur gelykenisse met hulle begin spreek en gesê: 2 Die koninkryk van die hemele is soos ‘n koning wat ‘n bruilof vir sy seun berei het 3 en sy diensknegte uitgestuur het om die genooides na die bruilof te roep, en hulle wou nie kom …
Matteus 23
1 Toe het Jesus die skare en sy dissipels toegespreek 2 en gesê: Die skrifgeleerdes en die Fariseërs sit op die stoel van Moses. 3 Alles wat hulle dan vir julle mag sê om te onderhou, onderhou en doen dit; maar volgens hulle werke moet julle nie doen nie, want …
Matteus 24
1 En Jesus het uitgegaan en van die tempel vertrek, en sy dissipels het nader gekom om Hom die geboue van die tempel te wys. 2 En Jesus sê vir hulle: Sien julle al hierdie dinge? Voorwaar Ek sê vir julle, daar sal hier sekerlik nie een klip op die …
Matteus 25
1 Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet. 2 En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas. 3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle …
Matteus 26
1 En toe Jesus al hierdie woorde geëindig het, sê Hy vir sy dissipels: 2 Julle weet dat oor twee dae die pasga kom, dan word die Seun van die mens oorgelewer om gekruisig te word. 3 Toe kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes en die ouderlinge van die volk …
Matteus 27
1 En toe dit dag geword het, het al die owerpriesters en die ouderlinge van die volk saam raad gehou teen Jesus om Hom dood te maak. 2 En hulle het Hom geboei en weggelei en Hom oorgelewer aan Pontius Pilatus, die goewerneur. 3 Daarna het Judas, sy verraaier, toe …