Matteus 28

1 En laat n die sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdal,na en die ander Maria om na die graf te gaan kyk. 2 En daar kom ‘n groot aardbewing, want ‘n engel van die Here het uit die hemel neergedaal …

Matteus 13

1 En op daardie dag het Jesus uit die huis uitgegaan en by die see gaan sit. 2 En groot menigtes het by Hom vergader, sodat Hy in ‘n skuit geklim en gaan sit het. En die hele skare het op die strand gestaan. 3 En Hy het baie dinge …

Matteus 14

1 En in daardie tyd het Herodes, die viervors, die gerug van Jesus gehoor 2 en aan sy knegte gesê: Hierdie man is Johannes die Doper. Hy het uit die dode opgestaan, en daarom werk die kragte in hom. 3 Want Herodes het Johannes gevang, hom geboei en in die …

Matteus 15

1 Toe kom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê: 2 Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie. 3 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: Waarom oortree julle ook die gebod van …

Matteus 16

1 En die Fariseërs en Sadduseërs het nader gekom om Hom te versoek en het Hom gevra om hulle ‘n teken uit die hemel te laat sien. 2 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: In die aand sê julle: Mooi weer, want die lug is rooi. 3 En in …

Matteus 1

1 Die geslagsregister van Jesus Christus, die seun van Dawid, die seun van Abraham: 2 Abraham was die vader van Isak, en Isak die vader van Jakob, en Jakob die vader van Juda en sy broers; 3 en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres …

Matteus 17

1 En n ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes, sy broer, saamgeneem en hulle op ‘n hoë berg in die eensaamheid gebring. 2 En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos …

Matteus 2

1 En toe Jesus te Betlehem in Judiagebore is, in die dae van koning Herodes, het daar wyse manne uit die Ooste in Jerusalem aangekom 2 en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste gesien en gekom om …

Matteus 18

1 In daardie uur het die dissipels na Jesus gekom en gesê: Wie is tog die grootste in die koninkryk van die hemele? 2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan 3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie …

Matteus 3

1 In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en in die woestyn van Judea 2 gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. 3 Want dit is hy van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het: Die stem van …