Sakarja 4

1 En die engel wat met my gespreek het, het teruggekom en my gewek soos ‘n man wat uit die slaap opgewek word. 2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien daar ‘n kandelaar, heeltemal van goud, en sy oliekan bo-oor hom en …

Sakarja 5

1 En ek het my oë weer opgeslaan en gekyk — daar was ‘n vlieënde boekrol. 2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien ‘n vlieënde boekrol, sy lengte is twintig el en sy breedte tien el. 3 Daarop sê hy vir my: …

Sakarja 6

1 En ek het weer my oë opgeslaan en gekyk — daar was vier strydwaens wat tussen die twee berge uit te voorskyn kom, en die berge was berge van koper. 2 Voor die eerste wa was bruin perde, en voor die tweede wa swart perde, 3 en voor die …

Sakarja 7

1 En in die vierde jaar van koning Dar¡us het die woord van die HERE tot Sagar¡a gekom, op die vierde dag van die negende maand, in die maand Kislew. 2 Bet-el het toe Sar,ser en Regem-Meleg met sy manne gestuur om die aangesig van die HERE om genade te …

Sakarja 8

1 En die woord van die HERE van die leërskare het gekom en gesê: 2 So spreek die HERE van die leërskare: Ek ywer oor Sion met ‘n groot ywer, ja, Ek ywer met groot grimmigheid daarvoor. 3 So sê die HERE: Ek keer terug na Sion en sal midde-in …

Sakarja 9

1 Godspraak. Die woord van die HERE teen die land Hadrag, en op Damaskus bly dit rus — want die HERE hou die oog op die mense en op al die stamme van Israel. 2 En ook teen Hamat wat daaraan grens; teen Tirus saam met Sidon, want hy is …

Sakarja 10

1 Bid tot die HERE om reën in die tyd van die laat reëns; die HERE maak die weerligte, en Hy sal aan hulle ‘n stortreën gee, plante op die veld aan iedereen. 2 Want die huisgode spreek bedrog, en die waarsêers sien leuens en verkondig nietige drome, hulle troos …

Sakarja 11

1 Open jou deure, o L¡banon, sodat vuur jou sederbome verteer! 2 Huil, o sipres, omdat die seder geval het, omdat die pragtige bome verwoes is! Huil, eike van Basan, omdat die ontoeganklike woud afgekap is. 3 Hoor! die gejammer van die herders, want hulle heerlikheid is verwoes. Hoor! die …

Sakarja 12

1 Godspraak. Die woord van die HERE oor Israel. Die HERE spreek, wat die hemele uitsprei en die aarde grondves en die gees van die mens in sy binneste formeer: 2 Kyk, Ek maak Jerusalem vir al die volke rondom tot ‘n beker van bedwelming, en ook teen Juda sal …

Sakarja 13

1 In die dag sal daar ‘n geopende fontein wees vir die huis van Dawid en vir die inwoners van Jerusalem teen sonde en onreinheid. 2 En in die dag, spreek die HERE van die leërskare, sal Ek die name van die afgode uit die land uitroei, sodat aan hulle …