Openbaring 14

1 En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe. 2 En ek het ‘n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van …

Jakobus 4

1 Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? 2 Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, …

3 Johannes 1

1 Die ouderling aan die geliefde Gajus wat ek in waarheid liefhet. 2 Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan; 3 want ek was baie bly as daar broeders kom en van jou …

Jakobus 5

1 Kom nou, julle rykes, ween en huil oor die ellendes wat oor julle kom. 2 Julle rykdom is bedorwe, en julle klere is deur die motte verniel. 3 Julle goud en silwer is verroes, en hulle roes sal tot ‘n getuienis teen julle wees en sal soos ‘n vuur …

Judas 1

1 Judas, ‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is: 2 Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word! 3 Geliefdes, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike …

1 Petrus 1

1 Petrus, ‘n apostel van Jesus Christus, aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Gal sië, Kappadocië, Asië en Bith¡nië, 2 uitverkore volgens die voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die bloed van Jesus Christus: Mag genade en vrede …

Openbaring 1

1 Die openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het, 2 wat getuig het van die woord van God en die getuienis …

1 Petrus 2

1 Lê dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery; 2 en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei, 3 as julle ten minste gesmaak het dat die Here goedertieren is. 4 Kom na …

Openbaring 2

1 Skryf aan die engel van die gemeente in fese: D¡t sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars: 2 Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat …

1 Petrus 3

1 Net so moet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ook deur die wandel van die vroue sonder woorde gewin kan word 2 as hulle jul reine, godvresende wandel aanskou het. 3 Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: …