Nahum 3

1 Wee die bloedstad wat louter bedrog, vol geweld is, terwyl rowery nie ophou nie! 2 Hoor, die sweep! En hoor, die gedreun van wiele! En perde wat jaag, en waens wat stamp! 3 Ruiters op ‘n galop en geglinster van swaarde en geblits van spiese! En ‘n menigte wat …

Habakuk 1

1 Die Godspraak wat H bakuk, die profeet, gesien het. 2 Hoe lank, o HERE, roep ek om hulp, maar U hoor nie; skreeu ek tot U: Geweld! — maar U help nie? 3 Waarom laat U my onreg sien en aanskou U die moeite! Ja, verwoesting en geweld is …

Habakuk 2

1 Op my wagtoring wil ek gaan staan en op ‘n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord. 2 Toe antwoord die HERE my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit …

Jona 1

1 En die woord van die HERE het gekom tot Jona, die seun van Am¡ttai, en gesê: 2 Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninev, en preek daarteen, want hulle boosheid het opgestyg voor my aangesig. 3 Maar Jona het hom klaargemaak om na Tarsis te vlug, …

Habakuk 3

1 ‘n Gebed van H bakuk, die profeet, op die wysie van Sjigjonot. 2 HERE, ek het die tyding aangaande U verneem, ek het gevrees! HERE, roep u werk in die lewe in die midde van die jare; in die midde van die jare laat dit bekend word. In toorn, …

Jona 2

1 En Jona het tot die HERE sy God gebid uit die ingewande van die vis 2 en gesê: Uit my benoudheid het ek die HERE aangeroep, en Hy het my verhoor; uit die binneste van die doderyk het ek geroep om hulp — U het my stem gehoor. 3 …

Sefanja 1

1 Die woord van die HERE wat gekom het tot Sef nja, die seun van Kusi, die seun van Ged lja, die seun van Am rja, die seun van Hisk¡a, in die dae van Jos¡a, die seun van Amon, koning van Juda. 2 Saamskraap, wegraap sal Ek alles van die …

Jona 3

1 En die woord van die HERE het vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê: 2 Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninev,, en verkondig daar die boodskap wat Ek jou sal sê. 3 Toe maak Jona hom klaar en gaan na Ninev, volgens die …

Sefanja 2

1 Kom tot julleself, ja, kom tot inkeer, o nasie wat nie skaam word nie! 2 Voordat die besluit baar — soos kaf gaan die dag verby — voordat daar oor julle kom die toorngloed van die HERE, voordat oor julle kom die dag van die toorn van die HERE. …

Jona 4

1 Maar Jona was hieroor erg ontstemd, en hy het kwaad geword. 2 Toe bid hy tot die HERE en sê: Ag, HERE, het ek dit nie gedink terwyl ek nog in my land was nie? Daarom het ek tevore na Tarsis gevlug; want ek het geweet dat U ‘n …