1 Wee die opstandige en die besoedelde, die verdrukkende stad. 2 Dit luister na geen stem nie, dit neem geen tugtiging aan nie; op die HERE vertrou dit nie, tot sy God kom dit nie nader nie. 3 Sy vorste binne-in hom is brullende leeus; sy regters is aandwolwe wat …
Amos 4
1 Hoor hierdie woord, koeie van Basan, wat op die gebergte van Samar¡a is! Wat die armes verdruk, die behoeftiges hard behandel; wat aan hulle here sê: Bring aan en laat ons drink! 2 Die Here HERE het gesweer by sy heiligheid: Kyk, daar sal dae oor julle kom dat …