Joël 1

1 Die woord van die HERE wat tot Joël, die seun van P,tuel, gekom het. 2 Hoor dit, o oudstes, en luister, alle inwoners van die land! Het so iets ooit in julle dae of in die dae van julle vaders plaasgevind? 3 Vertel daarvan aan julle kinders, en julle …

Daniël 12

1 En in die tyd sal M¡gael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ‘n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ‘n volk bestaan het tot op die tyd nie; maar in die tyd sal jou volk gered …

Hosea 1

1 Die woord van die HERE wat gekom het tot Hos,a, die seun van Beëri, in die dae van Uss¡a, Jotam, Agas, Jehisk¡a, konings van Juda, en in die dae van Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel. 2 Die begin van wat die HERE met Hos,a gespreek het; …

Hosea 2

1 Twis met julle moeder, twis; want sy is nie my vrou nie, en Ek is nie haar man nie, en laat sy haar hoerery van haar aangesig verwyder en haar owerspel van haar borste af weg. 2 Anders sal Ek haar naak uittrek en haar neersit soos op die …

Hosea 3

1 En die HERE het vir my gesê: Gaan nog ‘n keer, bemin ‘n vrou wat bemin word deur haar vriend, maar wat owerspel bedrywe, net soos die HERE die kinders van Israel bemin, terwyl hulle hul tot ander gode wend en versot is op rosynekoeke. 2 Toe het ek …

Esegiel 48

1 En dit is die name van die stamme. Aan die noordekant langs die weg van Hetlon na die ingang van Hamat en Hasar-Enan aan die grens van Damaskus, na die noorde toe langs Hamat — hy moet die ooste en die westekant hê — Dan een deel. 2 En …

Hosea 4

1 Hoor die woord van die HERE, o kinders van Israel! Want die HERE het ‘n regsaak met die inwoners van die land, omdat daar geen trou en geen liefde en geen kennis van God in die land is nie. 2 Hulle sweer en lieg en moor en steel en …

Daniël 1

1 In die derde jaar van die regering van Jojakim, die koning van Juda, het Nebukadn,sar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër. 2 En die Here het Jojakim, die koning van Juda, in sy hand gegee, met ‘n gedeelte van die voorwerpe van die huis van …

Hosea 5

1 Hoor dit, o priesters, en let op, o huis van Israel, en gee gehoor, o huis van die koning! Want die vonnis raak julle, omdat julle vir Mispa ‘n vangnet geword het en ‘n uitgespreide net op Tabor. 2 Ja, in verderflike praktyke verdiep die afvalliges hulle, maar Ek …

Daniël 2

1 En in die tweede jaar van die regering van Nebukadn,sar, het Nebukadn,sar ‘n droom gehad, sodat sy gees onrustig geword het en dit met sy slaap gedaan was. 2 Toe het die koning bevel gegee om die geleerdes en die besweerders en die towenaars en die Chaldeërs te roep, …