Esegiel 21

1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, rig jou aangesig teen Jerusalem en laat jou rede druppel teen die heiligdomme en profeteer teen die land van Israel; 3 en sê aan die land van Israel: So spreek die HERE: Kyk, Ek het …

Esegiel 22

1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 En jy, mensekind, wil jy oordeel, wil jy oordeel die bloedstad? Maak hom dan al sy gruwels bekend 3 en sê: So spreek die Here HERE: Stad wat daarbinne bloed vergiet, dat sy tyd kan kom, …

Esegiel 23

1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, daar was twee vroue, dogters van een moeder. 3 En hulle het in Egipte gehoereer; in hul jeug het hulle gehoereer; daar is hul borste betas, en daar is hul maagdelike boesem gedruk. 4 En …

Esegiel 8

1 En in die sesde jaar, in die sesde maand, op die vyfde van die maand, terwyl ek in my huis sit en die oudstes van Juda voor my sit, het die hand van die Here HERE daar op my geval. 2 Ek kyk toe — en daar was ‘n …

Esegiel 24

1 En in die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het die woord van HERE tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, skrywe vir jou die naam van die dag, van hierdie selfde dag, op. Die koning van Babel het hom hierdie selfde dag …

Esegiel 9

1 Daarna het Hy hardop voor my ore geroep en gesê: Kom nader, geregsdienaars van die stad, en elkeen met sy verwoestende wapen in sy hand. 2 En kyk, ses manne kom met die pad van die Boonste Poort wat na die noorde toe lê, en elkeen met sy wapen …

Esegiel 25

1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, rig jou aangesig teen die kinders van Ammon, en profeteer teen hulle. 3 En sê aan die kinders van Ammon: Hoor die woord van die Here HERE. So spreek die Here HERE: Omdat jy ha, …

Esegiel 10

1 Daarna het ek gekyk — en daar was op die uitspansel, oor die hoof van die g,rubs, iets soos ‘n saffiersteen; iets wat soos die gestalte van ‘n troon gelyk het, het oor hulle sigbaar geword. 2 En Hy het die man aangespreek wat met linne bekleed was, en …

Esegiel 26

1 En in die elfde jaar, op die eerste van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, omdat Tirus oor Jerusalem geroep het: Ha, ha! die poort van die volke is gebreek, dit is na my toe gedraai; ,k sal vol word, …

Esegiel 11

1 En die Gees het my opgehef en my gebring na die Oostelike Poort van die huis van die HERE wat na die ooste kyk; en kyk, by die ingang van die poort was daar vyf en twintig man, en onder hulle het ek gesien Ja„sanja, die seun van Assur, …