1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Maar jy, mensekind, hef ‘n klaaglied oor Tirus aan, 3 en sê aan Tirus, wat woon by die ingange van die see, wat handel drywe met die volke na baie kuslande toe: So spreek die Here …
Klaagliedere 1
1 Alef. Ag, hoe verlate sit die stad wat vol mense was! Sy het soos ‘n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies; die vorstin onder die provinsies het dienspligtig geword. 2 Bet. Bitterlik ween sy snags — haar trane oor haar wange! Sy het geen trooster onder …
Klaagliedere 2
1 Alef. Ag, hoe het die Here in sy toorn die dogter van Sion met wolke oordek! Hy het die sieraad van Israel uit die hemel op die aarde neergewerp en nie gedink aan die voetbank van sy voete op die dag van sy toorn nie. 2 Bet. Die Here …
Klaagliedere 3
1 Alef. Ek is die man wat ellende gesien het deur die roede van sy grimmigheid. 2 My het Hy gelei en laat wandel in duisternis sonder lig. 3 Ja, altyd weer draai Hy die hele dag sy hand teen my. 4 Bet. Hy het my vlees en my vel …
Klaagliedere 4
1 Alef. Ag, hoe is die goud verdonker, die goeie goud verander, die heilige stene weggegooi op die hoek van al die strate! 2 Bet. Die kinders van Sion, die kosbares, wat teen fyn goud geskat was, ag, hoe is hulle gereken soos erdekruike, die werk van pottebakkershande. 3 Gimel. …
Klaagliedere 5
1 Dink, HERE, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad. 2 Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders. 3 Ons het wese geword, sonder ‘n vader, ons moeders is soos weduwees. 4 Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling …
Jeremia 45
1 Die woord wat die profeet Jeremia aan Barug, die seun van Ner¡a, meegedeel het toe hy hierdie woorde uit die mond van Jeremia in ‘n boek geskrywe het, in die vierde jaar van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda: 2 So spreek die HERE, die God …