1 En jy, mensekind, neem vir jou ‘n baksteen en sit dit voor jou neer, en teken daarop ‘n stad, naamlik Jerusalem; 2 maak dan ‘n beleëring daarteen en bou forte daarteen en gooi ‘n wal daarteen op en stel laers daarteen op en lê stormramme daarteen aan rondom. 3 …
Jeremia 46
1 Die woord van die HERE wat aangaande die volke tot die profeet Jeremia gekom het. 2 Oor Egipte. Oor die leër van Farao Nego, die koning van Egipte, wat by die Eufraatrivier by K rkemis was, wat Nebukadr,sar, die koning van Babel, verslaan het in die vierde jaar van …
Jeremia 47
1 Die woord van die HERE wat aangaande die Filistyne tot die profeet Jeremia gekom het voordat Farao Gasa verslaan het. 2 So sê die HERE: Kyk, die waters rys op uit die noorde en hulle sal ‘n oorlopende stroom word; ja, hulle oorstroom die land en sy volheid, die …
Jeremia 48
1 Oor Moab. So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Wee oor Nebo, want dit is verwoes; Kirjat im staan beskaamd, dit is ingeneem; die rotsvesting is beskaamd en verskrik. 2 Uit is dit met die roem van Moab; in Hesbon het hulle onheil teen hom …
Jeremia 49
1 Oor die kinders van Ammon. So sê die HERE: Het Israel geen kinders nie? Het hy geen erfgenaam nie? Waarom het Milkom Gad uit sy besitting verdrywe en woon sy mense in die stede daarvan? 2 Daarom, kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek teen Rabba van …
Jeremia 50
1 Die woord wat die HERE deur die profeet Jeremia gespreek het oor Babel, oor die land van die Chaldeërs. 2 Verkondig onder die nasies en laat hoor, en steek ‘n banier op, laat hoor; verberg dit nie; sê: Babel is ingeneem, Bel staan beskaamd, Merodag is verskrik; sy afgode …
Jeremia 51
1 So sê die HERE: Kyk, Ek wek op teen Babel en teen die inwoners van “die Hart van my Teëstanders” die gees van ‘n verwoester. 2 En Ek sal vir Babel wanners stuur wat hom sal uitwan en sy land leegskud; want hulle lê rondom teen hom op die …