Jeremia 36

1 En in die vierde jaar van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda, het van die HERE hierdie woord tot Jeremia gekom: 2 Neem vir jou ‘n boekrol en skrywe daarop al die woorde wat Ek met jou gespreek het oor Israel en Juda en oor al …

Jeremia 5

1 Swerf rond in die strate van Jerusalem, en kyk tog en verneem en soek op sy pleine of julle iemand vind, of daar een is wat reg doen, wat waarheid soek — dan sal Ek daaraan vergifnis skenk. 2 En of hulle al sê: So waar as die HERE …

Jeremia 21

1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het toe Sedek¡a, die koning, Pashur, die seun van Malk¡a, en Sef nja, die seun van Ma„s,ja, die priester, na hom gestuur het met die woorde: 2 Raadpleeg tog die HERE vir ons, want Nebukadr,sar, die koning van Babel, voer …

Jeremia 6

1 Vlug, kinders van Benjamin, uit Jerusalem uit; en blaas die basuin in Tekoa, en hef ‘n vuurteken op bo Bet-Hakk,rem; want onheil dreig uit die Noorde en groot verwoesting. 2 Die mooie en die verw,nde verdelg Ek — die dogter van Sion. 3 Herders met hulle troppe vee sal …

Jeremia 22

1 So sê die HERE: Gaan af in die huis van die koning van Juda en spreek daar hierdie woord 2 en sê: Hoor die woord van die HERE, o koning van Juda, wat sit op die troon van Dawid; jy en jou dienaars en jou volk wat deur hierdie …

Jeremia 7

1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het: 2 Staan in die poort van die huis van die HERE, en roep hierdie woord daar uit en sê: Hoor die woord van die HERE, o hele Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om die HERE te aanbid! 3 …

Jeremia 23

1 Wee die herders wat die skape van my weide laat omkom en hulle verstrooi, spreek die HERE. 2 Daarom, so sê die HERE, die God van Israel, aangaande die herders wat my volk oppas: Julle het my skape verstrooi en hulle verdrywe en hulle nie opgesoek nie. Kyk, Ek …

Jeremia 8

1 In die tyd, spreek die HERE, sal hulle die bene van die konings van Juda en die bene van sy vorste en die bene van die priesters en die bene van die profete en die bene van die inwoners van Jerusalem uit hulle grafte uithaal, 2 en hulle sal …

Jeremia 24

1 Die HERE het my laat sien, en daar was twee mandjies met vye, reggesit voor die tempel van die HERE — nadat Nebukadr,sar, die koning van Babel, Jegonja, die seun van Jojakim, die koning van Juda, en die vorste van Juda en die smede en die slotmakers uit Jerusalem …

Jeremia 9

1 Ag, was my hoof maar water en my oog ‘n fontein van trane! Dan sou ek dag en nag beween die wat verslaan is van die dogter van my volk. 2 Ag, het ek in die woestyn maar ‘n herberg vir reisigers gehad! Dan sou ek my volk verlaat …