1 En Pashur, die seun van Immer, die priester — wat hoofopsigter was in die huis van die HERE — het Jeremia hierdie woorde hoor profeteer. 2 Toe het Pashur die profeet Jeremia geslaan en hom in die blok gesit wat in die Boonste Poort van Benjamin was, by die …