Jeremia 4

1 As jy jou bekeer, Israel, spreek die HERE, bekeer jou tot My; en as jy jou verfoeisels van my aangesig af verwyder, hoef jy nie rond te swerwe nie. 2 Dan sal jy sweer: So waar as die HERE leef! in waarheid, in reg en in geregtigheid; en die …

Jesaja 39

1 In die tyd het Merodag B ladan, die seun van B ladan, die koning van Babel, ‘n brief en ‘n geskenk aan Hisk¡a gestuur; want hy het gehoor dat hy siek was en gesond geword het. 2 En Hisk¡a was bly oor hulle en het hulle sy skathuis laat …

Jesaja 40

1 Troos, troos my volk, sê julle God. 2 Spreek na die hart van Jerusalem, en roep haar toe dat haar stryd verby is, dat haar skuld betaal is, dat sy uit die hand van die HERE dubbel ontvang het vir al haar sondes. 3 ‘n Stem van een wat …

Jesaja 41

1 Luister in stilte na My, o eilande, en laat die volke nuwe krag kry; laat hulle aankom, laat hulle dan spreek; laat ons saam na die gereg gaan. 2 Wie het hom uit die Ooste verwek vir wie die oorwinning tegemoet tree by elke voetstap? Wie gee nasies aan …

Jesaja 42

1 Daar is my Kneg wat Ek ondersteun, my Uitverkorene in wie my siel ‘n welbehae het. Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring. 2 Hy sal nie skreeu of uitroep of sy stem op die straat laat hoor nie. 3 Die …

Jesaja 43

1 Maar nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! 2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere …

Jesaja 44

1 Maar luister nou, my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! 2 So sê die HERE, jou Maker en jou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help: Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg, en Jesurun wat Ek uitverkies het! 3 Want Ek sal water giet op …

Jesaja 45

1 So sê die HERE aan sy gesalfde, aan Kores, wie se regterhand Ek gevat het om nasies voor hom neer te werp, terwyl Ek die lendene van konings losgord; om voor hom deure oop te maak, en poorte sal nie gesluit bly nie: 2 Ek self sal voor jou …

Jesaja 46

1 Bel het inmekaargesak, Nebo staan krom; hulle afgode is vir die diere en die vee; beelde wat julle rondgedra het, is opgelaai, ‘n vrag vir die vermoeide diere. 2 Saam staan hulle krom, inmekaargesak; hulle kon die vrag nie red nie, maar het self in gevangenskap gegaan. 3 Luister …

Jesaja 31

1 Wee hulle wat na Egipte aftrek om hulp en hulle verlaat op perde, en wat vertrou op strydwaens, omdat daar baie is, en op ruiters, omdat hulle baie talryk is, maar hulle sien nie op die Heilige van Israel en hulle soek nie die HERE nie. 2 Nogtans is …