1 Die ouderling aan die uitverkore vrou en aan haar kinders — wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid leer ken het; 2 ter wille van die waarheid wat in ons bly en by ons vir ewig sal wees — 3 …
Hebreërs 1
1 Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun 2 wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het. 3 …
Hebreërs 2
1 Daarom moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie. 2 Want as die woord deur engele gespreek, onwankelbaar was, en elke oortreding en ongehoorsaamheid regverdige vergelding ontvang het, 3 hoe sal ons ontvlug as ons so ‘n groot saligheid …
Hebreërs 3
1 Daarom, heilige broeders, deelgenote van die hemelse roeping, let op die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Christus Jesus, 2 wat getrou was aan Hom wat Hom aangestel het, net soos Moses ook in sy hele huis. 3 Want Hy is meer heerlikheid waardig geag as Moses, namate hy …
Hebreërs 4
1 Laat ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2 Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar die woord van die prediking het …
Hebreërs 5
1 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, tree ten behoewe van mense op in die dinge wat in betrekking tot God staan, om gawes en offers vir die sondes te bring 2 as een wat kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ook met …
Hebreërs 6
1 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God, 2 van die leer van die doop en van die handoplegging …
Hebreërs 7
1 Want hierdie Melgis,dek was koning van Salem, priester van God, die Allerhoogste, wat vir Abraham tegemoetgegaan het by sy terugkeer toe hy die konings verslaan het, en hom geseënhet; 2 aan wie Abraham ook ‘n tiende deel van alles gegee het — hy was in die eerste plek, volgens …
Hebreërs 8
1 Die hoofsaak nou van wat ons gesê het, is d¡t: Ons het so ‘n Hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele, 2 ‘n Bedienaar van die heilige dinge en van die ware tabernakel wat die Here opgerig het en …
Hebreërs 9
1 So het dan die eerste verbond sowel verordeninge vir die erediens asook sy aardse heiligdom gehad. 2 Want die tabernakel is so ingerig: die eerste, waarin die kandelaar was en die tafel en die toonbrode, wat die Heilige genoem word; 3 en agter die tweede voorhangsel die tabernakel wat …