1 In die sterfjaar van koning Uss¡a het ek die Here sien sit op ‘n hoë en verhewe troon, terwyl sy some die tempel gevul het. 2 Serafs het bo Hom gestaan; elkeen het ses vlerke gehad: met twee het hy sy aangesig bedek, en met twee het hy sy …
Spreuke 26
1 Soos sneeu in die somer en soos reën in die oestyd, so pas eer nie by ‘n dwaas nie. 2 Soos die voëltjie wegfladder, soos die swaweltjie wegvlieg, so is ‘n vervloeking sonder oorsaak: dit kom nie uit nie. 3 ‘n Sweep is vir die perd, ‘n toom vir …
Spreuke 27
1 Beroem jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie. 2 Laat ‘n ander jou prys en nie jou eie mond nie; ‘n vreemde, en nie jou eie lippe nie. 3 Swaar is ‘n klip, en die sand het gewig; …
Spreuke 28
1 Die goddelose vlug sonder dat daar ‘n vervolger is, maar die regverdiges voel hulle veilig soos ‘n jong leeu. 2 Deur die oortreding van ‘n land word sy vorste baie, maar deur ‘n verstandige mens met kennis is die reg duursaam. 3 ‘n Man wat arm is en die …
Spreuke 29
1 ‘n Man wat baie bestraf is, en sy nek verhard, sal onvoorsiens verbreek word sonder dat daar genesing is. 2 As die regverdiges talryk word, is die volk bly; maar as die goddelose heers, sug die volk. 3 ‘n Man wat die wysheid liefhet, verbly sy vader; maar hy …
Spreuke 30
1 Die woorde van Agur, die seun van Jake; die Godspraak. Die man spreek: Ek het my moeg gemaak, o God, ek het my moeg gemaak, o God, en ek versmag. 2 Ja, ek is te dom om mens te kan wees, en ek het geen menseverstand nie. 3 En …
Spreuke 31
1 Die woorde van L,muël, die koning van Massa, waarmee sy moeder hom vermaan het: 2 Wat, my seun, ja wat, seun van my skoot, ja wat, seun van my geloftes, sal ek sê? 3 Gee jou krag nie aan vroue of jou omgang aan die wat konings uitroei nie. …
Prediker 1
1 Die woorde van die Prediker, die seun van Dawid, die koning in Jerusalem. 2 Alles tevergeefs, sê die Prediker, alles tevergeefs, dit is alles tevergeefs! 3 Watter voordeel het die mens van al sy moeite waarmee hy hom vermoei onder die son? 4 Die een geslag gaan, en die …
Prediker 2
1 Ek het in my hart gesê: Nou ja, ek sal jou met vreugde op die proef stel; geniet dan die goeie! Maar kyk, ook dit was tevergeefs. 2 Van die lag het ek gesê: Dit is onsinnig! en van die vreugde: Wat verskaf dit? 3 Ek het in my …
Prediker 3
1 Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd: 2 ‘n tyd om gebore te word en ‘n tyd om te sterwe, ‘n tyd om te plant en ‘n tyd om uit te roei wat geplant is, 3 ‘n tyd om dood …