Prediker 10

1 Dooie vlieë laat die salf van die apteker stink en bederwe; ‘n bietjie dwaasheid weeg swaarder as wysheid, as eer. 2 Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van ‘n dwaas is na links. 3 Ja, ook as die dwaas op die weg wandel, ontbreek …

Spreuke 10

1 Die spreuke van Salomo. ‘n Wyse seun verbly die vader, maar ‘n dwase seun is ‘n bekommernis vir sy moeder. 2 Skatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie, maar geregtigheid red van die dood. 3 Die HERE laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van …

Spreuke 11

1 ‘n Valse weegskaal is vir die HERE ‘n gruwel, maar in ‘n volle gewig het Hy behae. 2 Kom die vermetelheid, dan kom die skande, maar by die beskeidenes is wysheid. 3 Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle ‘n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig …

Spreuke 12

1 Een wat die tug liefhet, het kennis lief; maar wie die teregwysing haat, is dom. 2 Die goeie verkry ‘n welbehae van die HERE, maar Hy veroordeel ‘n slinkse man. 3 Geen mens kan deur goddeloosheid bestaan nie, maar die wortel van die regverdiges wankel nie. 4 ‘n Deugsame …

Spreuke 13

1 ‘n Wyse seun luister na die tug van die vader, maar ‘n spotter hoor nie na berisping nie. 2 Van die vrug van iemand se mond eet hy die goeie, maar die begeerte van die ontroues is ‘n daad van geweld. 3 Wie sy mond bewaak, bewaar sy lewe; …

Spreuke 14

1 Die wysheid van die vroue bou die huis, maar die sotheid breek dit met eie hande af. 2 Wie in sy opregtheid wandel, vrees die HERE; maar hy wat verkeerd is in sy weë, verag Hom. 3 In die mond van die sot is ‘n roede vir sy trots, …

Spreuke 15

1 ‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom. 2 Die tong van die wyse getuig van grondige kennis, maar die mond van die dwase laat sotheid uitborrel. 3 Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die …

Spreuke 16

1 Die planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die HERE. 2 Al die weë van ‘n man is suiwer in sy oë, maar die HERE toets die geeste. 3 Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne …

Spreuke 17

1 Beter is ‘n stuk droë brood en rus daarby as ‘n huis vol offermaaltye met getwis. 2 ‘n Verstandige dienaar sal heers oor ‘n seun wat skande maak, en onder die broers sal hy die erfenis verdeel. 3 Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die …

Spreuke 2

1 My seun, as jy my woorde aanneem en my gebooie by jou bewaar, 2 sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand; 3 ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef, 4 as jy daarna soek soos na silwer …