1 Hy wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek. 2 Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word. 3 As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading. 4 Die …
Spreuke 19
1 ‘n Arme wat in sy regskapenheid wandel, is beter as ‘n verkeerde van lippe en daarby ‘n dwaas. 2 Selfs ywer is sonder kennis nie goed nie; en hy wat haastig is met die voete, trap mis. 3 ‘n Mens se sotheid bederwe sy weg, maar sy hart is …
Spreuke 20
1 Die wyn is ‘n spotter, en sterk drank ‘n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelmd raak, is nie wys nie. 2 Die dreiging van die koning is soos die gebrom van ‘n jong leeu; wie hom vertoorn, verbeur sy lewe. 3 Dit is ‘n eer vir ‘n man om …
Spreuke 21
1 Die koning se hart is in die hand van die HERE soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil. 2 Elke weg van ‘n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte. 3 Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as …