Spreuke 9

1 Die Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap, 2 haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek. 3 Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes: 4 Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen, wie verstandeloos is, vir hom …

Ps151 144

1 ‘n Psalm van Dawid. Geloofd sy die HERE, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te voer — 2 my goedertierenheid en my bergvesting, my skans en my redder, my skild en die Een by wie ek skuil, wat my volk aan my …

Ps151 145

1 ‘n Loflied van Dawid. Alef. o My God, o Koning, ek wil U verhoog en u Naam loof vir ewig en altyd. 2 Bet. Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd. 3 Gimel. Die HERE is groot en baie lofwaardig, en sy …

Ps151 146

1 Halleluja! Loof die HERE, o my siel! 2 Ek wil die HERE prys solank as ek lewe; ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek nog daar is. 3 Vertrou nie op prinse, op die mensekind, by wie geen heil is nie. 4 Sy gees gaan …

Ps151 147

1 Loof die HERE, want dit is goed om onse God te besing, ja lieflik; ‘n loflied is gepas! 2 Die HERE bou Jerusalem op; Hy versamel van Israel die wat verdryf is. 3 Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde. 4 Hy bepaal …

Ps151 132

1 ‘n Bedevaartslied. o HERE, dink aan Dawid, aan al sy moeite; 2 dat hy aan die HERE gesweer het, hierdie gelofte gedoen het aan die Magtige van Jakob: 3 Sekerlik sal ek nie ingaan in die tent van my woning of klim op die bed wat vir my gesprei …

Ps151 148

1 Halleluja! Loof die HERE uit die hemele; loof Hom in die hoogtes! 2 Loof Hom, al sy engele, loof Hom, al sy leërskare! 3 Loof Hom, son en maan, loof Hom, alle ligtende sterre! 4 Loof Hom, hoogste hemele en waters wat bo die hemele is! 5 Laat hulle …

Ps151 133

1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! 2 Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van A„ron, wat afloop op die soom van sy klere. 3 Dit is soos die dou …

Ps151 149

1 Halleluja! Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied, sy lof in die vergadering van die gunsgenote! 2 Laat Israel hom verheug in sy Maker; laat die kinders van Sion juig oor hulle Koning! 3 Laat hulle sy Naam loof in koordans, Hom psalmsing met tamboeryn en siter. …

Ps151 134

1 ‘n Bedevaartslied. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan! 2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE! 3 Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!