Ps151 150

1 Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel! 2 Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid! 3 Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter; 4 loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel …

Ps151 135

1 Halleluja! Prys die Naam van die HERE! Prys, o knegte van die HERE, 2 wat staan in die huis van die HERE, in die voorhowe van die huis van onse God! 3 Loof die HERE, want die HERE is goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want die is …

Spreuke 1

1 Die spreuke van Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel, 2 om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan, 3 om aan te neem tug wat verstandig maak, geregtigheid en reg en regverdigheid; 4 om aan die eenvoudiges skranderheid te gee, aan die …

Ps151 136

1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 2 Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 3 Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid — 4 Hy wat alleen groot wonders doen, …

Ps151 137

1 By die riviere van Babel, daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion dink. 2 Aan die wilgerbome wat daarin is, het ons ons siters opgehang. 3 Want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons die woorde van ‘n lied gevra en hulle …

Ps151 138

1 ‘n Psalm van Dawid. Ek sal U loof met my hele hart; in die teenwoordigheid van die gode sal ek psalmsing tot u eer. 2 Ek sal my neerbuig na u heilige paleis en u Naam loof, om u goedertierenheid en om u trou ontwil; want U het vanweë …

Ps151 139

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. HERE, U deurgrond en ken my. 2 U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte. 3 U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 4 Want daar is nog …

Ps151 140

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Red my, HERE, van die kwaaddoeners, bewaar my vir die manne van geweld; 3 wat slegte dinge in die hart bedink, wat elke dag stryd verwek. 4 Hulle maak hul tong skerp soos ‘n slang; gif van ‘n adder is onder …

Ps151 141

1 ‘n Psalm van Dawid. HERE, ek roep U aan; kom tog gou na my toe; luister na my stem as ek U aanroep. 2 Laat my gebed soos reukwerk voor u aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer. 3 HERE, stel ‘n wag voor my mond, …

Ps151 142

1 ‘n Onderwysing van Dawid, toe hy in die spelonk was. ‘n Gebed. 2 Hardop roep ek die HERE aan, hardop smeek ek die HERE. 3 Ek stort my klagte uit voor sy aangesig; ek maak voor sy aangesig my nood bekend. 4 As my gees in my versmag, dan …