1 ‘n Psalm van Dawid. o HERE, hoor my gebed; luister tog na my smekinge; verhoor my in u trou, in u geregtigheid. 2 En gaan nie na die gereg met u kneg nie, want niemand wat leef, is voor u aangesig regverdig nie. 3 Want die vyand vervolg my …
Ps151 112
1 Halleluja! Alef. Welgeluksalig is die man wat die HERE vrees, Bet. wat ‘n groot welbehae in sy gebooie het. 2 Gimel. Sy nageslag sal geweldig wees op die aarde; Dalet. die geslag van die opregtes sal geseënword. 3 He. Oorvloed en rykdom is in sy huis; Wau. en sy …
Ps151 128
1 ‘n Bedevaartslied. Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees, wat in sy weë wandel! 2 Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed! 3 Jou vrou is soos ‘n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom …
Ps151 114
1 Toe Israel uit Egipte getrek het, die huis van Jakob uit ‘n volk met ‘n vreemde taal, 2 het Juda sy heiligdom geword, Israel sy ryksgebied. 3 Die see het dit gesien en gevlug; die Jordaan het agteruitgewyk. 4 Die berge het rondgespring soos ramme, die heuwels soos lammers. …