Ps151 117

1 Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! 2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!

Ps151 118

1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! 2 Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is! 3 Laat die huis van A„ron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is! 4 Laat die wat die HERE vrees, dan …

Ps151 119

1 Alef. Welgeluksalig is die opregtes van weg, wat in die wet van die HERE wandel. 2 Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Hom van ganser harte soek; 3 ook geen ongeregtigheid doen nie, maar in sy weë wandel. 4 U het u bevele gegee om dit trou te …

Ps151 120

1 ‘n Bedevaartslied. Ek roep die HERE aan in my benoudheid, en Hy verhoor my. 2 o HERE, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong! 3 Wat sal Hy jou gee of wat vir jou daaraan toevoeg, o bedrieglike tong? 4 Skerp pyle van ‘n held …

Ps151 121

1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? 2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. 3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. 4 Kyk, die Bewaarder van …

Ps151 122

1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die HERE gaan! 2 Ons voete staan in jou poorte, o Jerusalem! 3 Jerusalem wat gebou is soos ‘n stad wat goed saamgevoeg is, 4 waarheen die stamme optrek, die …

Ps151 123

1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon. 2 Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — so is ons oë op die …

Ps151 124

1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. As die HERE nie vir ons was nie — laat Israel dit sê — 2 as die HERE nie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie, 3 dan het hulle ons lewendig verslind toe hulle toorn teen ons ontvlam het; 4 …

Ps151 125

1 ‘n Bedevaartslied. Die wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid. 2 Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom sy volk van nou af tot in ewigheid. 3 Want die septer van goddeloosheid sal nie rus …

Ps151 126

1 ‘n Bedevaartslied. Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. 2 Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense gedoen. 3 Die HERE …