1 ‘n Bedevaartslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. 2 Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly, brood van smarte eet — net so goed gee Hy dit …
Ps151 97
1 Die HERE is Koning; laat die aarde juig; laat baie eilande bly wees! 2 Wolke en donkerheid is rondom Hom; geregtigheid en reg is die grondslag van sy troon. 3 ‘n Vuur gaan voor sy aangesig uit en steek sy teĆ«standers rondom aan die brand. 4 Sy bliksems verlig …
Ps151 98
1 ‘n Psalm. Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied, want Hy het wonders gedoen; sy regterhand en sy heilige arm het Hom gehelp. 2 Die HERE het sy heil bekend gemaak, sy geregtigheid voor die oĆ« van die nasies geopenbaar. 3 Hy het gedink aan sy goedertierenheid …