1 Halleluja! Alef. Ek wil die HERE loof van ganser harte; Bet. in die kring van die opregtes en in die vergadering. 2 Gimel. Die werke van die HERE is groot; Dalet. nagespeur word hulle deur almal wat daar ‘n welbehae in het. 3 He. Sy dade is majesteit en …
Ps151 81
1 Vir die musiekleier; op die Gittiet. ‘n Psalm van Asaf. 3 Hef aan ‘n lied en laat die tamboeryn klink, die lieflike siter saam met die harp. 4 Blaas die basuin op nuwemaan, op volmaan vir ons feesdag. 5 Want dit is ‘n insetting vir Israel, ‘n verordening van …