1 ‘n Lied, ‘n Psalm van die kinders van Korag, Vir die musiekleier; op die wysie van: “M halat leannot.” ‘n Onderwysing van Heman, die Esrahiet. 2 HERE, God van my heil, bedags roep ek, in die nag is dit voor U. 3 Laat my gebed voor u aangesig kom, …
Ps151 73
1 ‘n Psalm van Asaf. Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is. 2 Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly. 3 Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien. …