1 ‘n Psalm van Asaf. o God, heidene het gekom in u erfdeel, hulle het u heilige tempel verontreinig, Jerusalem tot puinhope gemaak. 2 Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel tot spys gegee, die vlees van u gunsgenote aan die wilde diere van …
Ps151 52
1 Vir die musiekleier. ‘n Onderwysing van Dawid. 2 toe Doëg, die Edomiet, gekom het en aan Saul te kenne gegee en aan hom gesê het: Dawid het in die huis van Ahim,leg ingegaan. 3 Wat beroem jy jou in die kwaad, o geweldige? Die goedertierenheid van God duur die …
Ps151 68
1 Vir die musiekleier. Van Dawid. ‘n Psalm. ‘n Lied. 2 God staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg! 3 Soos rook verdryf word, verdryf U hulle; soos was smelt voor die vuur, vergaan die goddelose voor die aangesig van God. 4 Maar …