1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer. 2 o God, maak tog gou om my te red, o HERE, om my te help! 3 Laat hulle wat my lewe soek, beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my ongeluk, agteruitwyk …
Ps151 58
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Moenie verwoes nie.” Van Dawid. ‘n Gedig. 2 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode? Oordeel julle die mensekinders regverdig? 3 Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; julle weeg op aarde die geweld van julle hande af. 4 Afvallig is die goddelose …
Ps151 60
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Die Lelie van die Getuienis.” ‘n Gedig van Dawid, om te onderrig. 2 Toe hy oorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopot mië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalf duisend. …