1 ‘n Psalm van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was. 3 So het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien. 4 Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys. 5 So sal ek U prys …
Ps151 32
1 ‘n Psalm van Dawid; ‘n onderwysing. Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is. 2 Welgeluksalig is die mens aan wie die HERE die ongeregtigheid nie toereken nie en in wie se gees geen bedrog is nie. 3 Toe ek geswyg het, het my gebeente …
Ps151 49
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. 2 Hoor dit, alle volke, luister, alle bewoners van die wêreld, 3 geringes sowel as aansienlikes, tesame ryk en arm! 4 My mond sal louter wysheid spreek, en die oordenking van my hart is net verstand. 5 Ek sal …