1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. 2 Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met ‘n stem van gejubel! 3 Want die HERE, die Allerhoogste, is gedug, ‘n groot Koning oor die hele aarde. 4 Hy bring volke onder ons en …