Ps151 25

1 ‘n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op. 2 Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 3 Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. Hulle …

Ps151 26

1 ‘n Psalm van Dawid. Doen aan my reg, o HERE, want ,k wandel in my opregtheid en vertrou op die HERE sonder om te wankel. 2 Toets my, HERE, en beproef my, keur my niere en my hart; 3 want u goedertierenheid is voor my oë, en ek wandel …

Ps151 27

1 ‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees? 2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet — my teëstanders en my vyande, …

Ps151 12

1 Vir die musiekleier; met basstem. ‘n Psalm van Dawid. 3 Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig. 4 Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tong wat grootpraat, 5 hulle wat sê: Met ons tong is ons sterk; ons lippe …

Ps151 28

1 ‘n Psalm van Dawid. Ek roep U aan, o HERE! My rots, draai nie stilswygend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg, word soos die wat in die kuil neerdaal nie. 2 Hoor die stem van my smekinge as ek U aanroep …

Ps151 13

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Hoe lank, HERE, sal U my altyddeur vergeet? Hoe lank sal U vir my u aangesig verberg? 3 Hoe lank sal ek planne beraam in my siel, met kommer in my hart oordag? Hoe lank sal my vyand hom oor my …

Ps151 29

1 ‘n Psalm van Dawid. Gee aan die HERE, o hemelinge, gee aan die HERE eer en sterkte! 2 Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad! 3 Die stem van die HERE is op die waters, die God van eer donder; die …

Ps151 14

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie. Sleg, afskuwelik maak hulle hul dade; daar is niemand wat goed doen nie. 2 Die HERE het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig …

Ps151 30

1 ‘n Psalm, ‘n lied by die inwyding van die Huis. Van Dawid. 2 Ek sal U verhoog, HERE, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie. 3 HERE, my God, ek het U aangeroep om hulp, en U het my gesond gemaak. …

Ps151 15

1 ‘n Psalm van Dawid. HERE, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? 2 Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek; 3 wat nie rondgaan met laster op sy tong nie, sy vriend geen kwaad doen …