1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 By U, o HERE, skuil ek; laat my nooit beskaamd staan nie. Bevry my deur u geregtigheid. 3 Neig u oor tot my, red my gou; wees vir my ‘n rots om in te vlug, ‘n baie vaste huis om my …
1 Toe het Job die HERE geantwoord en gesê: 2 Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie. 3 Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis? So het ek dan gespreek sonder om te verstaan, dinge te wonderbaar vir my, wat ek nie …
1 Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; 2 maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag …
1 Waarom woel die nasies en bedink die volke nietige dinge? 2 Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê: 3 Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp! 4 Hy wat …
1 ‘n Psalm van Dawid toe hy gevlug het vir sy seun Absalom. 3 Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela. 4 Maar U, HERE, is ‘n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef. 5 Luid roep …
1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. ‘n Psalm van Dawid. 2 As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed! 3 o Manne, hoe lank sal my eer tot skande wees? Hoe lank sal …
1 Vir die musiekleier; met fluite. ‘n Psalm van Dawid. 2 o HERE, luister na my woorde, let op my versugting. 3 Gee ag op die stem van my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek. 4 In die môre , HERE, sal U my stem …
1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente; met basstem. ‘n Psalm van Dawid. 2 o HERE, straf my nie in u toorn nie, en kasty my nie in u grimmigheid nie. 3 Wees my genadig, HERE, want ek is verswak; maak my gesond, HERE, want my gebeente is verskrik. 4 Ja, …
1 Sjiggajon van Dawid wat hy tot eer van die HERE gesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet. 2 HERE, my God, by U skuil ek; verlos my van al my vervolgers en red my; 3 sodat hy nie soos ‘n leeu my verskeur en wegruk sonder dat …
1 Verder het El¡hu aangehef en gesê: 2 Hoor my woorde, o wyse manne! En luister na my, u wat kennis het! 3 Want die oor toets woorde soos die verhemelte die spys proe. 4 Laat ons vir onsself uitmaak wat reg is, en onder mekaar uitvind wat goed is. …