1 Vir die musiekleier; op die Gittiet. ‘n Psalm van Dawid. 2 o HERE, onse Here, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde! U wat u majesteit gelê het op die hemele. 3 Uit die mond van kinders en suiglinge het U sterkte gegrondves, om u teëstanders ontwil, …
Ps151 10
1 o HERE, waarom staan U so ver weg en hou U verborge in tye van benoudheid? 2 In sy trotsheid vervolg die goddelose die ellendige. Laat hulle gegryp word in die listige planne wat hulle uitgedink het! 3 Want die goddelose juig oor die begeerte van sy siel; en …