Job 41

1 Niemand is so vermetel, dat hy hom durf terg nie; wie is hy dan wat voor My sou standhou? 2 Wie het eerste aan My gegee, dat Ek hom moet vergelde? Wat onder die ganse hemel is, is myne. 3 Ek wil nie swyg oor sy lede en hoe …

Job 26

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Hoe goed het jy die onmagtige bygestaan, die kragtelose arm gehelp! 3 Hoe mooi het jy die onwyse raad gegee en beleid in oorvloed bekend gemaak! 4 Aan wie het jy woorde te kenne gegee, en wie se gees het uit jou …

Job 27

1 En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê: 2 So waar as God leef wat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het — 3 want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus …

Job 28

1 Want vir die silwer is daar ‘n plek waar dit uitkom, en ‘n plek vir die goud wat hulle uitwas. 2 Yster word uit die grond gehaal, en koper word uit klip gegiet. 3 ‘n Einde maak die mens aan die duisternis, en tot die uiterste grens deursoek hy …

Job 29

1 En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê: 2 Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het; 3 toe sy lamp bo my hoof geskyn het, ek by sy lig die duisternis deurwandel het; 4 soos ek was …

Job 14

1 Die mens uit ‘n vrou gebore, is kort van dae en sat van onrus. 2 Hy spruit uit soos ‘n blom en verwelk; ook vlug hy soos ‘n skaduwee en hou nie stand nie. 3 En oor so een maak U die oë oop, en U bring my voor …

Job 30

1 En nou lag hulle wat jonger is as ek, my uit — mense wie se vaders ek te min geag het om by my herdershonde te sit. 2 Wat sou die krag van hulle hande my ook baat? Die frisse lewenskrag het by hulle verlore gegaan. 3 Hulle is …

Job 15

1 Toe het lifas, die Temaniet, geantwoord en gesê: 2 Sal ‘n wyse man met winderige wetenskap antwoord gee en sy buik vul met oostewind — 3 deur te pleit met woorde wat nie baat en met beweringe waarmee hy niks uitrig nie? 4 Ja, jy breek die Godsvrees af …

Job 31

1 Ek het ‘n verbond gesluit met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op ‘n jonkvrou? 2 Wat tog is die lot wat God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes — 3 is dit nie ondergang vir die kwaaddoener en ongeluk vir …

Job 16

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Dergelike dinge het ek al baie gehoor: treurige vertroosters is julle almal. 3 Kom daar nou ‘n einde aan winderige woorde? Of wat prikkel jou dat jy antwoord? 4 Ek sou ook kon spreek soos julle as julle siel in die plek …