1 En in die twaalfde maand, dit is die maand Adar, op die dertiende dag daarvan, toe die bevel van die koning en sy wet uitgevoer sou word, op die dag toe die vyande van die Jode gehoop het om hulle te oorweldig — maar dit net omgekeerd was, sodat …
Esther 10
1 Daarna het koning Ahasv,ros ‘n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê. 2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mordegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek …