Job 9

1 Maar Job het geantwoord en gesê: 2 Waarlik, ek weet dat dit so is; en hoe kan ‘n mens regverdig wees by God? 3 As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal hy Hom kan antwoord nie. 4 Hy is wys van hart …

Nehemia 1

1 Die geskiedenis van Nehem¡a, die seun van Hag lja. En in die maand Kislew van die twintigste jaar toe ek in die vesting Susan was, 2 het Han ni, een van my broers, gekom, hy en manne uit Juda; en ek het hulle gevra na die Jode, die vrygeraaktes …

Nehemia 2

1 En in die maand Nisan van die twintigste jaar van koning Artas sta toe daar wyn voor hom was, het ek die wyn opgehef en aan die koning gegee; en omdat ek nooit voor hom bedroef was nie, 2 het die koning my gevra: Waarom is jou aangesig so …

Nehemia 3

1 En ljasib, die hoëpriester, het hom klaargemaak met sy broers, die priesters, en hulle het die Skaapspoort gebou; hulle het dit geheilig en sy deure ingesit; verder tot by die toring Hamm,a wat hulle geheilig het, tot by die toring Han neël. 2 En naas hom het die manne …

Nehemia 4

1 Maar toe Sanb llat hoor dat ons die muur bou, het hy kwaad geword en hom baie geërg, en hy het met die Jode gespot 2 en voor sy broers en die leër van Samar¡a gespreek en gesê: Wat maak die magtelose Jode? Sal ‘n mens hulle laat begaan? …

Nehemia 5

1 En daar het ‘n groot geroep van die volk en van hulle vroue ontstaan teen hulle broers, die Jode; 2 en sommige het gesê: Ons seuns en ons dogters, ons is baie; ons wil koring hê, dat ons kan eet en lewe! 3 En ander het gesê: Ons lande …

Nehemia 6

1 En toe Sanb llat en Tob¡a en Gesem, die Arabier, en ons ander vyande verneem dat ek die muur gebou het en dat daar geen skeur in oorgebly het nie, alhoewel ek tot die tyd toe geen deure in die poorte gesit het nie, 2 laat Sanb llat en …

Nehemia 7

1 En toe die muur gebou was, het ek die deure ingesit, en die poortwagters en die sangers en die Leviete is aangestel. 2 En ek het my broer Han ni en Han nja, die owerste van die vesting, oor Jerusalem aangestel — want hy was ‘n getroue man en …

Nehemia 8

1 En toe die sewende maand aankom, terwyl die kinders van Israel in hulle stede was, 2 het die hele volk soos een man op die plein voor die Waterpoort bymekaargekom en aan Esra, die skrifgeleerde, gesê om die boek van die wet van Moses, wat die HERE Israel beveel …

Nehemia 9

1 En op die vier en twintigste dag van hierdie maand het die kinders van Israel vergader en gevas in rouklere en met grond op hulle hoof. 2 En die afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders, en hulle het gaan staan en belydenis gedoen van hulle …