Nehemia 10

1 En op die verseëlde stukke het geteken: Nehem¡a, die goewerneur, die seun van Hag lja, en Sedek¡a, 2 Ser ja, As rja, Jerem¡a, 3 Pasgur, Am rja, Malk¡a, 4 Hattus, Seb nja, Mallug, 5 Harim, M,remot, Ob dja, 6 Daniël, G¡nneton, Barug, 7 Mesullam, Ab¡a, M¡jamin, 8 Ma„sja, B¡lgai, …

Nehemia 11

1 En die owerstes van die volk het in Jerusalem gewoon, maar die res van die volk het die lot gewerp om een uit tien daartoe te bring om in die heilige stad Jerusalem te woon, en nege dele in die stede. 2 En die volk het al die manne …

Nehemia 12

1 En dit is die priesters en die Leviete wat saam met Serubb bel, die seun van Se ltiël, en J,sua opgetrek het: Ser ja, Jerem¡a, Esra, 2 Am rja, Mallug, Hattus, 3 Seg nja, Rehum, M,remot, 4 Iddo, G¡nnetoi, Ab¡a, 5 M¡jamin, Ma„dja, Bilga, 6 Sem ja en Jojarib, …

Esra 7

1 En n hierdie gebeurtenisse, onder die regering van Artas sta, die koning van Persië, het Esra, die seun van Ser ja, die seun van As rja, die seun van Hilk¡a, 2 die seun van Sallum, die seun van Sadok, die seun van Ah¡tub, 3 die seun van Am rja, …

Nehemia 13

1 Op die dag is daar voor die ore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het geskrywe gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die vergadering van God mag kom nie, 2 omdat hulle die kinders van Israel nie teëgekom het met …

Esra 8

1 En dit is hulle familiehoofde, met hulle geslagsregister, wat saam met my onder die regering van koning Artas sta uit Babel opgetrek het: 2 van die kinders van P¡nehas: Gersom; van die kinders van Itamar: Daniël; van die kinders van Dawid: Hattus, 3 van die kinders van Seg nja; …

Esther 1

1 En in die dae van Ahasv,ros — dit is die Ahasv,ros wat geregeer het van Indië af tot by Kus, honderd sewe en twintig provinsies — 2 in die dae toe koning Ahasv,ros op sy koninklike troon in die vesting Susan gesit het, 3 in die derde jaar van …

Esra 9

1 En toe dit klaar was, het die owerstes na my gekom en gesê: Die volk van Israel en die priesters en die Leviete het hulle nie afgesonder van die volke van die lande, wat hulle gruwels betref nie, naamlik van die Kana„niete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete, Ammoniete, Moabiete, Egiptenaars en …

Esther 2

1 Toe n die dinge die woede van koning Ahasv,ros bedaar het, het hy aan Vasti gedink en aan wat sy gedoen het en wat oor haar besluit is. 2 Toe sê die jongmanne van die koning wat hom dien: Laat hulle vir die koning jongmeisies soek wat mooi van …

Esra 10

1 En terwyl Esra bid en hy wenende neerval en belydenis doen voor die huis van God, kom daar uit Israel ‘n baie groot vergadering van manne en vroue en kinders by hom bymekaar; want die volk het geween met ‘n groot geween. 2 Toe het Seg nja, die seun …