2 Timoteus 1

1 Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, ooreenkomstig die belofte van die lewe wat in Christus Jesus is, 2 aan Timothes, my geliefde kind: Genade, barmhartigheid, vrede van God die Vader en Christus Jesus, onse Here! 3 Ek dank God, wat ek van my voorouers …

Kolossense 4

1 Betoon reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook ‘n Here in die hemele het. 2 Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging; 3 en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om …

2 Timoteus 2

1 Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is; 2 en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer. 3 Ly dan verdrukking soos ‘n goeie krygsman van …

1 Tessalonicense 1

1 Paulus en Silv nus en Timothes aan die gemeente van die Thessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 2 Ons dank God altyd oor julle almal as ons aan julle …

2 Timoteus 3

1 Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. 2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, 3 sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, 4 verraaiers, roekeloos, verwaand, …

1 Tessalonicense 2

1 Julle weet tog self, broeders, dat ons ingang by julle nie tevergeefs was nie; 2 maar alhoewel ons vantevore, soos julle weet, in Fil¡ppi gely het en mishandel is, het ons in onse God vrymoedigheid gehad om aan julle die evangelie van God te verkondig onder veel stryd. 3 …

2 Timoteus 4

1 Ek besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk: 2 verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; 3 want daar sal ‘n tyd wees …

1 Tessalonicense 3

1 Daarom, toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons besluit om in Ath,ne alleen agter te bly; 2 en ons het Timothes, ons broeder en dienaar van God en ons medewerker in die evangelie van Christus, gestuur om julle te versterk en julle te bemoedig in julle …

1 Tessalonicense 4

1 Verder dan, broeders, vra en vermaan ons julle in die Here Jesus dat julle, soos julle van ons geleer het hoe julle moet wandel en God behaag, nog oorvloediger mag wees. 2 Want julle weet watter bevele ons julle deur die Here Jesus gegee het. 3 Want dit is …

1 Tessalonicense 5

1 Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; 2 want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos ‘n dief in die nag. 3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid — dan oorval …