Esra 3

1 En toe die sewende maand aankom en die kinders van Israel in die stede was, het die volk soos een man in Jerusalem byeengekom. 2 En J,sua, die seun van Josadak, met sy broers, die priesters, en Serubb bel, die seun van Se ltiël, met sy broers, het klaargemaak …

2 Kronieke 24

1 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sibja, uit Bers,ba. 2 En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, al die dae van die priester Jojada. …

Esra 4

1 En toe die teëstanders van Juda en Benjamin hoor dat die ballinge ‘n tempel bou vir die HERE, die God van Israel, 2 het hulle aangekom na Serubb bel en na die familiehoofde en aan hulle gesê: Laat ons saam met julle bou, want net soos julle soek ons …

2 Kronieke 25

1 Vyf en twintig jaar oud, het Am sia koning geword, en hy het nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jo ddan, van Jerusalem. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, maar nie met ‘n …

Esra 5

1 Maar H ggai, die profeet, en Sagar¡a, die seun van Iddo, die profete, het vir die Jode wat in Juda en Jerusalem was, geprofeteer in die Naam van die God van Israel wat oor hulle was. 2 Toe het Serubb bel, die seun van Se ltiël, en J,sua, die …

2 Kronieke 26

1 Toe het die hele volk van Juda Uss¡a geneem, wat toe sestien jaar oud was, en hom koning gemaak in die plek van sy vader Am sia. 2 Hy het Elot gebou en weer aan Juda teruggebring nadat die koning met sy vaders ontslaap het. 3 Sestien jaar was …

Esra 6

1 Toe het koning Dar¡us bevel gegee, en hulle het nagesoek in die argief waar hulle in Babel die skatte wegbêre. 2 En in Agm,ta, in die vesting wat in die provinsie M,dië lê, is ‘n skrifrol gevind, en so was daarin geskrywe: Oorkonde. 3 In die eerste jaar van …

2 Kronieke 27

1 Jotam was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jerusa, die dogter van Sadok. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy …

2 Kronieke 28

1 Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer en nie gedoen wat reg was in die oë van die HERE soos sy vader Dawid nie. 2 Maar hy het gewandel in die weë van die konings van Israel en …

2 Kronieke 29

1 Jehisk¡a het, vyf en twintig jaar oud, koning geword en nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Ab¡a, die dogter van Sagar¡a. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Dawid gedoen …