2 Kronieke 30

1 Daarna het Jehisk¡a gestuur na die hele Israel en Juda, en ook briewe geskrywe aan Efraim en Manasse om te kom na die huis van die HERE in Jerusalem, om die pasga tot eer van die HERE, die God van Israel, te hou. 2 En die koning en sy …

2 Kronieke 15

1 Toe het die Gees van God op As rja, die seun van Oded, gekom; 2 en hy het uitgegaan om Asa te ontmoet en vir hom gesê: Luister na my, Asa en die hele Juda en Benjamin! Die HERE is met julle as julle met Hom is, en as …

2 Kronieke 16

1 In die ses en dertigste jaar van die regering van Asa het Ba,sa, die koning van Israel, opgetrek teen Juda en Rama gebou om niemand van Asa, die koning van Juda, te laat uit– of ingaan nie. 2 Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van die …

2 Kronieke 17

1 En sy seun Josafat het in sy plek koning geword en hom versterk teen Israel. 2 En hy het ‘n leërmag in al die versterkte stede van Juda geplaas en wagposte in die land Juda opgestel en in die stede van Efraim wat sy vader Asa ingeneem het. 3 …

2 Kronieke 18

1 En toe Josafat rykdom en eer in oorvloed gehad het, het hy hom verswaer met Agab. 2 En n verloop van enkele jare het hy afgetrek na Agab, na Samar¡a, en Agab het vir hom en die manskappe wat by hom was, skape en beeste in menigte geslag en …

2 Kronieke 3

1 En Salomo het die huis van die HERE begin bou in Jerusalem op die berg Mor¡a waar Hy aan sy vader Dawid verskyn het, op die plek wat Dawid reggemaak het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet. 2 En hy het begin bou in die tweede maand, op …

2 Kronieke 19

1 Maar toe Josafat, die koning van Juda, behoue na sy huis in Jerusalem terugkom, 2 het die siener Jehu, die seun van Han ni, uitgegaan hom tegemoet, en aan koning Josafat gesê: Moet ‘n mens die goddelose help, en het u lief die wat die HERE haat? Daarom kom …

2 Kronieke 4

1 Verder het hy ‘n koperaltaar gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte. 2 Hy het ook die see gemaak van gietwerk; van rand tot rand was tien el, heeltemal rond; en die hoogte daarvan was vyf el, en ‘n lyn …

2 Kronieke 20

1 En daarna het die kinders van Moab en die kinders van Ammon, en saam met hulle ‘n deel van die Meniete teen Josafat gekom om te veg. 2 Toe hulle kom en aan Josafat berig bring en sê: Daar kom ‘n groot menigte teen u van anderkant die see, …

2 Kronieke 5

1 Toe al die werk gereed was wat Salomo vir die huis van die HERE gedoen het, het Salomo die heilige gawes van sy vader Dawid ingebring, die silwer sowel as die goud, en al die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van God neergesit. 2 En …