1 En Ab¡a het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid, en sy seun Asa het in sy plek koning geword. In sy dae het die land tien jaar gerus. 2 En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van die …
2 Konings 8
1 En El¡sa het met die vrou gespreek wie se seun hy lewendig gemaak het, en gesê: Maak jou klaar en vertrek, jy met jou huisgesin, en vertoef as vreemdeling waar jy kan vertoef, want die HERE het ‘n hongersnood geroep — wat ook vir sewe jaar oor die land …
2 Konings 24
1 In sy dae het Nebukadn,sar, die koning van Babel, opgetrek, en Jojakim het drie jaar lank sy dienaar geword; daarna het hy weer teen hom gerebelleer. 2 Toe stuur die HERE die bendes van die Chaldeërs teen hom en die bendes van die Arameërs en die bendes van die …
2 Konings 9
1 Toe roep die profeet El¡sa een van die profete-seuns en sê vir hom: Gord jou heupe en neem hierdie kruik met olie in jou hand en gaan na Ramot in G¡lead. 2 As jy daar kom, kyk dan waar Jehu, die seun van Josafat, die seun van Nimsi, is; …
2 Konings 25
1 En in die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het Nebukadn,sar, die koning van Babel, gekom, hy en sy hele leër, teen Jerusalem en daarteen laer opgeslaan en daarteen skanse rondom gebou. 2 En die stad het in beleëring geraak …
2 Konings 10
1 En Agab het sewentig seuns gehad in Samar¡a. Toe skryf Jehu ‘n brief, en hy stuur dit na Samar¡a aan die owerstes van J¡sreël, die oudstes, en aan die opvoeders van die seuns van Agab, en sê: 2 As hierdie brief dan nou by julle kom, terwyl die seuns …
2 Kronieke 1
1 En Salomo, die seun van Dawid, het hom versterk in sy koningskap; en die HERE sy God was met hom en het hom uitermate groot gemaak. 2 En Salomo het met die hele Israel gespreek, met die owerstes oor duisend en oor honderd en met die regters en met …
2 Konings 11
1 Toe At lia, die moeder van Ah sia, sien dat haar seun dood was, het sy haar klaargemaak en die hele koninklike geslag omgebring. 2 Maar Jos,ba, die dogter van koning Joram, die suster van Ah sia, het Joas, die seun van Ah sia, geneem en hom gesteel onder …
2 Kronieke 2
1 En Salomo het gedink om vir die Naam van die HERE ‘n huis te bou en ‘n huis vir sy koningskap. 2 En Salomo het sewentig duisend lasdraers afgetel en tagtig duisend klipkappers op die gebergte en drie duisend ses honderd opsigters oor hulle. 3 Toe laat Salomo Huram, …
2 Konings 12
1 In die sewende jaar van Jehu het Joas koning geword, en hy het veertig jaar geregeer in Jerusalem; en die naam van sy moeder was S¡bja, van Bers,ba. 2 En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, al sy dae waarin die priester Jojada …