2 Konings 13

1 In die drie en twintigste jaar van Joas, die seun van Ah sia, die koning van Juda, het Joahas, die seun van Jehu, koning geword oor Israel in Samar¡a — sewentien jaar lank. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, en agter …

2 Konings 14

1 In die tweede jaar van Joas, die seun van Joahas, die koning van Israel, het Am sia, die seun van Joas, die koning van Juda, koning geword. 2 Vyf en twintig jaar was hy oud toe hy koning geword het; en nege en twintig jaar het hy in Jerusalem …

2 Konings 15

1 In die sewe en twintigste jaar van Jerobeam, die koning van Israel, het As rja, die seun van Am sia, die koning van Juda, koning geword. 2 Hy was sestien jaar oud toe hy koning geword het, en twee en vyftig jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die …

2 Konings 16

1 In die sewentiende jaar van Peka, die seun van Rem lia, het Agas, die seun van Jotam, die koning van Juda, koning geword. 2 Twintig jaar was Agas oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer en nie gedoen wat reg was in …

2 Konings 17

1 In die twaalfde jaar van Agas, die koning van Juda, het Hos,a, die seun van Ela, in Samar¡a oor Israel koning geword — nege jaar lank. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, maar nie soos die konings van Israel wat voor …

2 Konings 18

1 En in die derde jaar van Hos,a, die seun van Ela, die koning van Israel, het Hisk¡a, die seun van Agas, die koning van Juda, koning geword. 2 Vyf en twintig jaar was hy oud toe hy koning geword het, en nege en twintig jaar het hy in Jerusalem …

2 Konings 19

1 En toe koning Hisk¡a dit hoor, het hy sy klere geskeur en hom met ‘n roukleed bedek en in die huis van die HERE gegaan. 2 Daarna stuur hy ljakim wat oor die paleis was, en Sebna, die skrywer, en die oudstes van die priesters, met rouklere bedek, na …

2 Konings 20

1 In die dae het Hisk¡a dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos, die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die HERE: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie. 2 Toe draai hy sy gesig na die …

2 Konings 21

1 Manasse was twaalf jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf en vyftig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Hefs¡ba. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, volgens die gruwels van die nasies wat …

2 Konings 22

1 Jos¡a was agt jaar oud toe hy koning geword het, en het een en dertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jed¡da, ‘n dogter van Ad ja, uit Boskat. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE en …