2 Konings 23

1 Toe het die koning gestuur, en hulle het al die oudstes van Juda en Jerusalem by hom versamel. 2 En die koning het opgegaan in die huis van die HERE en al die manne van Juda en al die inwoners van Jerusalem saam met hom, en die priesters en …

1 Konings 14

1 In dieselfde tyd het Ab¡a, die seun van Jerobeam, siek geword. 2 En Jerobeam het vir sy vrou gesê: Maak jou tog gereed en trek ander klere aan, sodat hulle nie kan merk dat jy die vrou van Jerobeam is nie, en gaan na Silo; kyk, daar is die …

1 Konings 15

1 En in die agttiende jaar van koning Jerobeam, die seun van Nebat, het Ab¡a oor Juda koning geword. 2 Hy het drie jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was M äga, die dogter van Ab¡salom. 3 En hy het gewandel in al die sondes van …

1 Konings 16

1 Toe het die woord van die HERE gekom tot Jehu, die seun van Han ni, teen Ba,sa, en gesê: 2 Omdat Ek jou uit die stof opgehef en jou as ‘n vors oor my volk Israel aangestel het, maar jy in die weg van Jerobeam gewandel en my volk …

1 Konings 17

1 En El¡a, die Tisbiet, uit Tisbe in G¡lead, het vir Agab gesê: So waar as die HERE, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord! 2 Toe kom die woord van …

1 Konings 18

1 En geruime tyd daarna het die woord van die HERE in die derde jaar tot El¡a gekom en gesê: Gaan heen, vertoon jou aan Agab, dan wil Ek reën gee op die aarde. 2 En El¡a het gegaan om hom aan Agab te vertoon. En die hongersnood was swaar …

1 Konings 19

1 En Agab het aan Is,bel meegedeel alles wat El¡a gedoen het, ja, alles — hoe hy al die profete met die swaard gedood het. 2 Daarop stuur Is,bel ‘n boodskapper na El¡a om te sê: Mag die gode so doen en so daaraan toedoen — sekerlik sal ek môre …

1 Konings 20

1 En B,nhadad, die koning van Aram, het sy hele leër versamel — twee en dertig konings was saam met hom, met perde en strydwaens — en opgetrek en Samar¡a beleër en daarteen geveg. 2 Ook het hy boodskappers na Agab, die koning van Israel, gestuur in die stad 3 …

1 Konings 21

1 En n hierdie dinge het d¡t gebeur: Nabot, ‘n Jisreëliet, het in J¡sreël ‘n wingerd gehad, wat langs die paleis van Agab, die koning van Samar¡a, was. 2 En Agab het met Nabot gespreek en gesê: Gee my jou wingerd, dat dit my groentetuin kan word, want dit is …

1 Konings 22

1 Hulle het toe drie jaar lank stil gesit, dat daar geen oorlog was tussen Aram en Israel nie. 2 Maar in die derde jaar het Josafat, die koning van Juda, afgekom na die koning van Israel. 3 En die koning van Israel vra sy dienaars: Weet julle dat Ramot …