1 En Moab het na die dood van Agab van Israel afvallig geword. 2 En Ah sia het deur die tralievenster in sy bo-kamer, in Samar¡a, geval en siek geword. Toe stuur hy boodskappers uit en sê vir hulle: Gaan raadpleeg Ba„l-Sebub, die god van Ekron, of ek van hierdie …
2 Konings 2
1 En toe die HERE El¡a in ‘n storm na die hemel sou opneem, het El¡a met El¡sa uit Gilgal uitgegaan. 2 En El¡a het vir El¡sa gesê: Bly tog hier, want die HERE stuur my na Bet-el. Maar El¡sa het gesê: So waar as die HERE leef en u …
2 Konings 3
1 En Joram, die seun van Agab, het koning geword oor Israel in Samar¡a in die agttiende jaar van Josafat, die koning van Juda, en hy het twaalf jaar geregeer. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE, maar nie soos sy vader en …
1 Konings 10
1 En toe die koningin van Skeba die gerug van Salomo hoor in verband met die Naam van die HERE, het sy gekom om hom met raaisels op die proef te stel. 2 En sy het na Jerusalem gekom met ‘n baie groot trek, met kamele wat speserye en ‘n …
2 Konings 4
1 En ‘n sekere vrou uit die vroue van die profete-seuns het na El¡sa geroep en gesê: U dienaar, my man, is dood, en u weet self dat u dienaar die HERE gevrees het; nou het die skuldeiser gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem. 2 …
1 Konings 11
1 En koning Salomo het baie uitlandse vroue liefgehad; en wel behalwe die dogter van Farao, Moabitiese, Ammonitiese, Edomitiese, Sidoniese, Hetitiese — 2 uit die nasies waarvan die HERE aan die kinders van Israel gesê het: Julle mag nie met hulle meng nie, en hulle mag nie met julle meng …
2 Konings 5
1 En Na„man, die leërowerste van die koning van Aram, was ‘n groot man voor sy heer en hoog in aansien; want deur hom het die HERE aan die Arameërs ‘n oorwinning gegee; en die man was ‘n dapper held, maar melaats. 2 En die Arameërs het in bendes uitgetrek …
1 Konings 12
1 En Reh beam het na Sigem gegaan, want die hele Israel het na Sigem gekom om hom koning te maak. 2 En net toe Jerobeam, die seun van Nebat, dit hoor — hy was nog in Egipte, waarheen hy vir koning Salomo weggevlug het, en Jerobeam was in Egipte …
2 Konings 6
1 En die profete-seuns het vir El¡sa gesê: Kyk tog, die plek waar ons voor u woon, is vir ons te nou. 2 Laat ons tog na die Jordaan gaan en elkeen daarvandaan ‘n balk gaan haal, dat ons daar vir ons ‘n plek kan maak om daar te woon. …
1 Konings 13
1 Toe kom daar ‘n man van God uit Juda deur die woord van die HERE in Bet-el aan, terwyl Jerobeam op die altaar staan om offerrook te laat opgaan; 2 en hy het uitgeroep teen die altaar deur die woord van die HERE en gesê: Altaar, altaar, so spreek …