1 Toe sê El¡sa: Hoor die woord van die HERE! So spreek die HERE: M“re omtrent sulke tyd sal ‘n maat fynmeel ‘n sikkel, en twee mate gars ‘n sikkel kos in die poort van Samar¡a. 2 Maar die adjudant op wie se arm die koning geleun het, antwoord die …
2 Samuel 22
1 En Dawid het die woorde van hierdie lied tot die HERE gespreek op die dag toe die HERE hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul. 2 En hy het gesê: Die HERE is my rots en my bergvesting en my …
2 Samuel 23
1 En dit is die laaste woorde van Dawid: Dawid spreek, die seun van Isai, en die man wat hoog geplaas was, spreek, die gesalfde van die God van Jakob en die lieflike in die sange van Israel: 2 Die Gees van die HERE spreek in my, en sy woord …
2 Samuel 24
1 En die toorn van die HERE het weer teen Israel ontvlam, en Hy het Dawid teen hulle aangehits en gesê: Gaan tel Israel en Juda. 2 Toe sê die koning vir Joab, die leërowerste, wat by hom was: Trek tog rond onder al die stamme van Israel, van Dan …
1 Konings 1
1 Toe koning Dawid oud en ver op sy dae was, het hulle hom met komberse toegemaak, maar hy kon nie warm word nie. 2 En sy dienaars sê aan hom: Laat hulle vir my heer die koning ‘n jongmeisie soek, dat sy voor die koning kan staan en vir …
1 Konings 2
1 En toe die dae van Dawid nader kom dat hy sou sterwe, het hy sy seun Salomo bevel gegee en gesê: 2 Ek gaan heen op die weg van die hele aarde: wees dan sterk en word ‘n man; 3 en onderhou die ordening van die HERE jou God …
1 Konings 3
1 En Salomo het hom verswaer met Farao, die koning van Egipte; hy het naamlik die dogter van Farao geneem en haar in die stad van Dawid ingebring totdat hy met die bou van sy huis en die huis van die HERE en die muur van Jerusalem rondom klaar sou …
1 Konings 4
1 So was koning Salomo dan koning oor die hele Israel. 2 En d¡t was sy hoofamptenare: As rja, die seun van Sadok, was die priester; 3 Elihoref en Ah¡a, die seuns van Sisa, was skrywers; Josafat, die seun van Ah¡lud, was kanselier. 4 En Ben ja, die seun van …
1 Konings 5
1 En Hiram, die koning van Tirus, het sy dienaars na Salomo gestuur, omdat hy gehoor het dat hulle hom in sy vader se plek as koning gesalf het, want Hiram was altyd ‘n vriend van Dawid. 2 Daarop laat Salomo aan Hiram weet: 3 U weet self dat my …
2 Samuel 14
1 Toe Joab, die seun van Seruja, merk dat die hart van die koning aan Absalom verkleef was, 2 het Joab na Tekoa gestuur en daarvandaan ‘n skrander vrou laat haal en aan haar gesê: Stel jou tog aan soos een wat treur, en trek rouklere aan; en salf jou …