1 En toe daar in die dae van Dawid ‘n hongersnood was, drie jaar lank, jaar n jaar, het Dawid die aangesig van die HERE gesoek; en die HERE het gesê: Vanweë Saul en vanweë sy huis waarop bloedskuld rus, omdat hy die Gibeoniete omgebring het. 2 Toe roep die …
2 Samuel 6
1 Daarna het Dawid weer al die uitgesoektes in Israel, dertig duisend, versamel; 2 en Dawid het hom klaargemaak en met al die mense opgetrek wat by hom was, van B äle-Juda, om die ark van God, waaroor die Naam uitgeroep is, die Naam van die HERE van die leërskare …
2 Samuel 7
1 En terwyl die koning in sy huis woon, nadat die HERE hom rus gegee het van al sy vyande rondom, 2 sê die koning vir die profeet Natan: Kyk tog, ,k woon in ‘n huis van sederhout, maar die ark van God woon binnekant ‘n tentdoek. 3 Toe sê …
2 Samuel 8
1 En daarna het Dawid die Filistyne verslaan en hulle onderwerp; en Dawid het die gesag oor die moederstad uit die hand van die Filistyne geneem. 2 Hy het die Moabiete ook verslaan en hulle gemeet met ‘n lyn deur hulle op die grond te laat lê: en hy het …
2 Samuel 9
1 En Dawid het gesê: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jonatan? 2 En die huis van Saul het ‘n dienaar gehad, met die naam van Siba; en hulle het hom na Dawid geroep, en die …
1 Samuel 25
1 En Samuel het gesterwe, en die hele Israel het saamgekom en oor hom gerouklaag en hom begrawe in sy huis in Rama. En Dawid het hom klaargemaak en afgetrek na die woestyn Paran. 2 En daar was ‘n man in Maon wat sy boerdery in Karmel gehad het, en …
2 Samuel 10
1 En daarna het die koning van die kinders van Ammon gesterwe, en sy seun Hanun het in sy plek koning geword. 2 Toe sê Dawid: Ek wil guns bewys aan Hanun, die seun van Nahas, soos sy vader aan my guns bewys het. Daarom het Dawid gestuur om hom …
1 Samuel 26
1 En die Sifiete het by Saul in G¡bea gekom en gesê: Steek Dawid hom nie weg op die heuwel Hag¡la vooraan die wildernis nie? 2 Toe het Saul hom klaargemaak en afgetrek na die woestyn Sif, en met hom saam drie duisend man, uitgesoektes uit Israel, om Dawid te …
2 Samuel 11
1 En n verloop van die jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, stuur Dawid Joab en sy dienaars saam met hom uit en die hele Israel. En hulle het die land van die kinders van Ammon verniel en Rabba beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het. 2 En …
1 Samuel 27
1 En Dawid het by homself gesê: Nou sal ek een van die dae omkom deur die hand van Saul; daar is vir my niks goeds nie, tensy ek dadelik ontsnap na die land van die Filistyne; dan sal Saul die hoop opgee om my langer in die hele grondgebied …